Dankbaarheid is God se wil

Thoughts on being grateful

Manna Tydskrif's Blog

Dankbaarheid is God se wil – deur Gary Kieswetter

Ons moet nie net in elke omstandigheid dankbaar wees nie, ons moet ook dankbaar wees vir die omstandighede.

“Dankie” is ? baie klein woordjie, maar dit beteken baie. Ons word van kleins af geleer om “dankie” te sê, dis iets wat gekultiveer moet word. Om dankbaar te wees maak die lewe vir ons baie makliker. Ondankbare mense is gewoonlik mense wat nie ? verhouding met God het nie – of wat net God se goedheid en genade as vanselfsprekend aanvaar. Ondankbare mense glo dat God en die wêreld hulle iets skuld. Ondankbaarheid het die vermoë om ons arrogant te maak sodat ons nie die gesindheid van Christus openbaar nie. Ondankbaarheid is ongelukkig ook ? houding onder baie Christene.

Dankbaarheid gebeur nie vanself nie, dit moet aangeleer en beoefen word. Om dankbaar te wees teenoor God beteken dat jy bereid is om…

View original post 4,050 more words

Advertisements